Posts

Clinical head of My Sexual Health, Dr Elna Rudolph, chats with Kabous Meiring on Prontuit about sex and intimacy and the role thereof in relationships.

 

Prontuit | Depressie, angs en intimiteit in Covid-19 | Seg 3 – 20 Julie 2020

Noudat paartjies saam tuis ingeperk is, ly intimiteit. Hoe hanteer ‘n mens die slaggate van voortdurend in mekaar se geselskap wees, om uiteindelik weer die vonk in die slaapkamer terug te sit? Kan Covid-19 langtermyngesondheidsprobleme veroorsaak? Dr. Elna Rudolph, ’n seksuoloog, sluit by ons aan.
To watch this segment on Youtube, click here.

 

Prontuit | Transgender Vroue | Seg 2 – 4 Junie 2018

Lee-Anne en Bianca, twee transvroue wat pasiente van Dr Elna Rudolph is, deel hulle storie met die Prontuit gehoor.  Dr Elna Rudolph deel ook n deel van haar reis met die Prontuit kykers.

To watch this segment on YouTube, click here.

 

Prontuit | Intimiteit in Verhoudings | Seg 3 – 2 April 2018

Intimiteit en seks is ‘n baie belangrike deel van ‘n verhouding. Of is dit? Ons gesels vanaand oor intimiteit en seks – die belangrikheid daarvan, hoe dit verskil op verskillende ouderdomme, die invloed van werksdruk, sosiale media, pornografie, die vrees daarvoor en hoe ‘n affair intimiteit beïnvloed. My gaste vanaand is dr Elna Rudolph, ‘n mediese dokter en seksuoloog, dr. Johan Ferreira, ‘n sielkundige van die Wholeness-sentrum en dr Hannetjie van Zyl-Edeling, ‘n sielkundige van Johannesburg.

To watch this segment on Youtube, click here.

For more information on the latest Prontuit shows, visit this site.